7-13 November
SPREUKE 27-31
Lied 86 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Die Bybel beskryf ’n bekwame vrou”: (10 min.)
Spr 31:10-12—Sy is betroubaar (w15 1/15 20 ¶10; w00 2/1 31 ¶2; it-2-E 1183)
Spr 31:13-27—Sy is hardwerkend (w00 2/1 31 ¶3-4)
Spr 31:28-31—Sy is ’n geestelike persoon en moet geprys word (w15 1/15 20 ¶8; w00 2/1 31 ¶5, 8)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Spr 27:12—Hoe kan ons toon dat ons skerpsinnig is wanneer dit by vermaak kom? (w15 7/1 8 ¶3)
Spr 27:21—Hoe word ’n persoon “getoets volgens sy lof”? (w11 8/1 29 ¶2; w06 9/15 19 ¶12)
Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?
Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Spr 29:11–30:4
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Berei hierdie maand se aanbiedings voor: (15 min.) Bespreking. Speel die video van elkeen van die voorgestelde aanbiedings en bespreek waarom dit doeltreffend is. Moedig verkondigers aan om hulle eie aanbieding voor te berei.
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Lied 89
“Haar eienaar is iemand wat bekend is in die poorte”: (5 min.) Toespraak deur ’n ouer man.
Plaaslike behoeftes: (10 min.) Een moontlikheid is om die lesse te bespreek wat ons geleer het uit die Jaarboek (yb16 40-41).
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) kr hfst. 3¶13-22, die tabel “Jehovah openbaar sy voorneme progressief” en die venster “Hoe werklik is die Koninkryk vir jou?”
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 108 en gebed