Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

“Haar eienaar is iemand wat bekend is in die poorte”

“Haar eienaar is iemand wat bekend is in die poorte”

’n Bekwame vrou stel haar man in ’n goeie lig. In koning Lemuel se tyd was ’n man wat ’n bekwame vrou gehad het, “bekend . . . in die poorte” (Spr 31:23). Vandag dien ervare mans as ouer manne en bedieningsknegte. As hulle getroud is, bepaal die goeie gedrag en ondersteuning van hulle vrouens grootliks of hulle kwalifiseer om in die gemeente te dien of nie (1Ti 3:4, 11). Sulke bekwame vrouens word baie waardeer, nie net deur hulle mans nie maar ook deur die gemeente.

’n Bekwame vrou help haar man om in die gemeente te dien deur . . .