Byeenkomsgangers in Malawi kom in die aand bymekaar om na JW Broadcasting te kyk

LEWE EN BEDIENING-VERGADERINGWERKBOEK November 2019

Voorgestelde gesprekke

Reeks voorgestelde gesprekke oor die doel van die lewe en God se belofte vir die toekoms.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Moenie die wêreld of die dinge in die wêreld liefhê nie

Wat sal help dat die wêreld en sy verloklikhede ons nie van Jehovah af weglok nie?

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Vermy wêreldse invloede wanneer jy ’n troue beplan

Watter Bybelbeginsels sal ’n paartjie help om hulle spesiale dag so te beplan dat hulle ’n skoon gewete kan behou en niks doen waaroor hulle spyt sal voel nie?

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Ons moet hard stry om in die waarheid te bly

Hoe ‘stry ons hard vir die geloof’?

SKATTE UIT GOD SE WOORD

“Ek ken jou dade”

Jesus is bewus van alles wat in gemeentes gebeur en hy is ten volle in beheer van die liggame van ouermanne.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Jehovah weet wat ons nodig het

Hoekom voel dit asof elke byeenkoms presies is wat ons nodig het? Wat maak die Lewe en Bediening-vergadering so aanmoedigend en prakties?

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Die rit van die vier perderuiters

Vandag sien ons die simboliese rit van die vier perderuiters van Openbaring. Wat stel elkeen voor?

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Jehovah het ’n blymoedige gewer lief

Hoe kan ons vrywillige donasies maak om die werk van Jehovah se Getuies plaaslik en wêreldwyd te ondersteun?