Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

25 November–1 Desember

OPENBARING 4-6

25 November–1 Desember
  • Lied 22 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Die rit van die vier perderuiters”: (10 min.)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Op 4:4, 6 – Wat word deur die 24 ouderlinge en die vier lewende wesens voorgestel? (re 77 ¶8; 80 ¶19)

    • Op 5:5 – Hoekom word Jesus “die Leeu wat uit die stam Juda is”, genoem? (cf 36 ¶5-6)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Op 4:1-11 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 46

  • Jehovah het ’n blymoedige gewer lief”: (15 min.) Bespreking deur ’n ouerman. Wys eers die video Leer hoe om bydraes aanlyn te maak. Sê vir die verkondigers dat hulle die inligting oor donasies kan kry deur te klik op “Donasies” op jw.org en op JW Library of deur donate.pr418.com in die adresbalk te tik. Lees dan die brief van die takkantoor waarin hulle dankie sê vir die bydraes wat hulle gedurende die afgelope diensjaar ontvang het. Prys die gemeente omdat hulle die werk so vrygewig ondersteun.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) cf hfst. 17 ¶1-9

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 20 en gebed