Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Jehovah het ’n blymoedige gewer lief

Jehovah het ’n blymoedige gewer lief

Tweede Korintiërs 9:7 sê: “Laat elkeen doen net soos hy hom in sy hart voorgeneem het, nie teësinnig of onder dwang nie, want God het ’n blymoedige gewer lief.” Vandag het ons gerieflike opsies om aanlyn donasies te maak om die werk van Jehovah se Getuies plaaslik en wêreldwyd te ondersteun.

KYK NA DIE VIDEO LEER HOE OM BYDRAES AANLYN TE MAAK, EN BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAE:

  • Hoe kan ons toegang kry tot die inligtingsblad vir donasies om die opsies vir donasies te vind wat daar in ons land is?

  • Hoe het dit party gehelp om elektroniese donasies te maak?

  • Wat is party maniere waarop ons donasies kan maak?

  • Wat kan ons doen as ons nie verstaan hoe om hierdie elektroniese hulpmiddele te gebruik nie?