Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD | OPENBARING 4-6

Die rit van die vier perderuiters

Die rit van die vier perderuiters

6:2, 4-6, 8

Jesus “het uitgegaan om te oorwin” deur in die hemel teen Satan en sy demone te veg en hulle tot die aarde te beperk. Jesus hou aan om namens sy knegte te oorwin deur hulle gedurende hierdie laaste dae te help en te beskerm. Hy sal ‘sy oorwinning voltooi’ wanneer hy die rit van die drie ander perderuiters by Armageddon beëindig en daarna die gevolge van hulle vernietigende rit ongedaan maak.