Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Jehovah weet wat ons nodig het

Jehovah weet wat ons nodig het

Die getroue en verstandige slaaf gee vir ons voedsel “op die regte tyd”. Dit wys dat Jehovah, die Een wat daardie slaaf rig, presies weet wat ons nodig het wanneer dit by geestelike dinge kom (Mt 24:45). Ons streekbyeenkomste en ons Lewe en Bediening-vergadering is onder andere bewys daarvan.

KYK NA DIE VIDEO VERSLAG VAN DIE ONDERRIGTINGSKOMITEE – 2017, EN BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAE:

  • Wie moet die eer kry vir die tydige streekbyeenkomste wat ons geniet, en hoekom?

  • Wanneer begin die werk aan ’n streekbyeenkoms?

  • Hoe word die onderwerpe vir die streekbyeenkoms gekies?

  • Wat moet alles gedoen word om vir streekbyeenkomste voor te berei?

  • Hoe word die studiemetodes wat by Gilead geleer word vir die Lewe en Bediening-vergadering gebruik?

  • Hoe werk verskillende afdelings saam om die vergaderingwerkboek voor te berei?

Hoe voel jy oor die geestelike voorsienings wat van Jehovah af kom?