Voorgestelde gesprekke
●○○ EERSTE BESOEK
Vraag: Wat is die doel van die lewe?
Teks: Ge 1:27, 28
Volgende keer: Hoekom kan ons regtig glo dat hierdie doel van God waar sal word?
○●○ EERSTE HERBESOEK
Vraag: Hoekom kan ons regtig glo dat hierdie doel van God waar sal word?
Teks: Jos 21:45
Volgende keer: Wat het God vir die toekoms belowe?
○○● TWEEDE HERBESOEK
Vraag: Wat het God vir die toekoms belowe?
Teks: Op 21:4
Volgende keer: Hoe kan ons die seëninge kry wat God belowe?