Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD | 1 JOHANNES 1-5

Moenie die wêreld of die dinge in die wêreld liefhê nie

Moenie die wêreld of die dinge in die wêreld liefhê nie

2:15-17

Satan gebruik die volgende drie dinge in die wêreld om ons te verlei en van Jehovah af weg te lok. Hoe sou jy dit aan iemand verduidelik?

  • “Die begeerte van die vlees”

  • “Die begeerte van die oë”

  • “Die spoggerige vertoon van ’n mens se lewensmiddele”