Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

2-8 November

EKSODUS 39-40

2-8 November
  • Lied 89 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Moses het instruksies getrou gevolg”: (10 min.)

    • Eks 39:32 – Moses het Jehovah se instruksies oor hoe die tabernakel gebou moet word, getrou gevolg (w11 9/15 27 ¶13)

    • Eks 39:43 – Moses het self die werk aan die tabernakel ondersoek nadat dit klaar was

    • Eks 40:1, 2, 16 – Moses het die tabernakel opgerig volgens dit wat Jehovah vir hom gesê het (w05 7/15 27 ¶3)

  • Soek na geestelike skatte: (10 min.)

    • Eks 39:34 – Hoe het die Israeliete dalk robbevelle vir die tabernakel in die hande gekry? (it-2-E 884 ¶3)

    • Eks 40:34 – Wat het dit beteken toe die wolk die tent van samekoms bedek het? (w15-E 7/15 21 ¶1)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Eks 39:1-21 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek, video: (4 min.) Bespreking. Speel die video. Stop die video by elke pousering, en vra vir die gehoor die vrae wat in die video verskyn. Bespreek hoe om neutraal te bly as die huisbewoner oor politieke of sosiale kwessies wil praat.

  • Eerste besoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Gee ’n antwoord op ’n vraag van die huisbewoner oor wat jy van ’n politieke kandidaat of kwessie dink (th studie 12).

  • Toespraak: (5 min. of minder) w16.04 23 ¶8-10 – Tema: Hoe kan ons as Christene neutraal bly in ons gesprekke en gedagtes? (th studie 14).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 123

  • Luister en verstaan (Mt 13:16): (15 min.) Speel die video. Vra dan die volgende vrae: Hoekom is dit nodig om te luister met die doel om te verstaan? Wat beteken Markus 4:23, 24? Hoe kan Hebreërs 2:1 geïllustreer word? Hoe wys ons dat ons luister met die doel om te verstaan?

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min. of minder) ia hfst. 23 ¶1-14

  • Slotkommentaar (3 min. of minder)

  • Lied 120 en gebed