Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

23-29 November

LEVITIKUS 6-7

23-29 November
  • Lied 46 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • ’n Teken van dankbaarheid”: (10 min.)

    • Le 7:11, 12 – Een soort vrede-offer was ’n vrywillige teken van iemand se dankbaarheid (w19.11 22 ¶9)

    • Le 7:13-15 – Die persoon wat ’n vrede-offer saam met sy gesin aangebied het, het op ’n simboliese manier saam met Jehovah geëet, en dit was ’n teken van die vreedsame verhouding tussen hulle (w00 8/15 15 ¶15)

    • Le 7:20 – Net dié wat rein was, kon ’n aanvaarbare vrede-offer aanbied (w00 8/15 19 ¶8)

  • Soek na geestelike skatte: (10 min.)

    • Le 6:13 – Wat glo baie Jode oor waar die vuur op die altaar vandaan gekom het, maar wat wys die Bybel? (it-1-E 833 ¶1)

    • Le 6:25 – Hoe het sonde-offers verskil van brandoffers en vrede-offers? (si 27 ¶15)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Le 6:1-18 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 18

  • Word Jehovah se vriend – Wees dankbaar: (5 min.) Speel die video. Nooi dan, as dit moontlik is, ’n paar van die jong kinders na die verhoog en vra hulle vrae oor die video.

  • Plaaslike behoeftes: (10 min.)

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min. of minder) rr hfst. 1 ¶1-7, inleidingsvideo *

  • Slotkommentaar (3 min. of minder)

  • Lied 37 en gebed

^ par. 23 Wanneer daar ’n inleidingsvideo is, moet die video eers gespeel word voordat die paragrawe bespreek word.