Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD | LEVITIKUS 6-7

’n Teken van dankbaarheid

’n Teken van dankbaarheid

7:11-15, 20

Die vrede-offers wat in Israel aangebied is, herinner ons aan hoe belangrik dit is om vir Jehovah te wys dat ons dankbaar is. Ons kan dit doen deur ons gebede en deur ons gedrag. – Flp 4:6, 7; Kol 3:15.

  • Waarvoor kan ons spesifiek vir Jehovah dankie sê wanneer ons bid? – 1Te 5:17, 18

  • Hoe is dit vir ons voordelig as ons wys dat ons dankbaar is?

  • Hoe kan iemand dalk “aan die tafel van demone eet”, en hoe sou dit wys dat daardie persoon nie waardering vir Jehovah het nie? – 1Kor 10:20, 21