Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

30 November–6 Desember

LEVITIKUS 8-9

30 November–6 Desember
  • Lied 16 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • ’n Bewys van Jehovah se seën”: (10 min.)

    • Le 8:6-9, 12 – Moses het die priesterdom ingestel (it-1-E 1207)

    • Le 9:1-5 – Die nasie was daar toe die priesterdom die eerste diereoffers aangebied het (it-1-E 1208 ¶8)

    • Le 9:23, 24 – Jehovah het gewys dat hy die priesterdom goedkeur (w19.11 23 ¶13)

  • Soek na geestelike skatte: (10 min.)

    • Le 8:6 – Wat kan ons leer uit die vereiste dat Israel se priesterdom fisies rein, of skoon, moes wees? (w14 11/15 9 ¶6)

    • Le 8:14-17 – Hoekom het Moses, en nie Aäron nie, die offers aangebied toe die priesterdom ingestel is? (it-2-E 437 ¶3)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Le 8:31–9:7 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE