Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

9-15 November

LEVITIKUS 1-3

9-15 November
  • Lied 20 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Die doel van offerandes”: (10 min.)

  • Soek na geestelike skatte: (10 min.)

    • Le 2:13 – Hoekom moes sout saam met al die offers aangebied word? (Ese 43:24; w04 5/15 22 ¶1)

    • Le 3:17 – Hoekom mag die Israeliete geen vet geëet het nie, en watter les leer ons hieruit? (it-1-E 813; w04 5/15 22 ¶2)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Le 1:1-17 (th studie 10)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Herbesoek, video: (5 min.) Bespreking. Speel die video. Stop die video by elke pousering, en vra vir die gehoor die vrae wat in die video verskyn.

  • Herbesoek: (3 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek (th studie 2).

  • Herbesoek: (5 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied ’n publikasie aan uit die Gereedskapskissie vir Onderrigting (th studie 11).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE