Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD | LEVITIKUS 1-3

Die doel van offerandes

Die doel van offerandes

1:3; 2:1, 12; 3:1

Die offerandes wat ’n vereiste van die Wetsverbond was, het Jehovah bly gemaak en het Jesus en die losprysoffer of die voordele van daardie offer voorgestel. – Heb 8:3-5; 9:9; 10:5-10.

  • Net soos alle diere wat geoffer is, gesond en sonder gebrek moes wees, het Jesus sy volmaakte, onbesmette liggaam opgeoffer. – 1Pe 1:18, 19

  • Net soos ’n brandoffer in sy geheel vir God aangebied is, het Jesus homself ten volle aan Jehovah gegee

  • Net soos dié wat ’n aanvaarbare vrede-offer vir God aangebied het vrede met God geniet het, geniet die gesalfdes wat aan die Here se Aandmaal deelneem vrede met God