SKATTE UIT GOD SE WOORD
Jehovah gebruik twee vrouens om sy volk te red
’n Skrikwekkende vyand het Israel onderdruk (Rig 4:3; 5:6-8; w15 8/1 12 ¶6)
Jehovah het Debora as ’n profetes voorsien om sy volk te help (Rig 4:4-7; 5:7; w15 8/1 13 ¶1; sien voorblad)
Jehovah het Jael gebruik om Sisera dood te maak (Rig 4:16, 17, 21; w15 8/1 15 ¶2)
Wat wys hierdie verslag vir ons oor wat Jehovah van vrouens dink?