12-18 Desember
2 KONINGS 16-17
Lied 115 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Jehovah sal nie vir ewig geduldig wees nie”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
2Kn 17:29 – Wie was “die Samaritane” wat in hierdie vers genoem word, en na wie het hierdie term later verwys? (it-2-E 847)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) 2Kn 17:18-28 (th studie 5)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (3 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Vertel vir die persoon van ons webwerf, en gee vir die persoon ’n jw.org-kontakkaartjie (th studie 4).
Herbesoek: (4 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Noem en bespreek die video Waarom moet jy die Bybel studeer?, maar moenie die video speel nie (th studie 20).
Bybelstudie: (5 min.) lff les 08: Punt 5 (th studie 9)
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Ons kan met vertroue uitsien na die einde van hierdie wêreldstelsel”: (5 min.) Bespreking.
Die organisasie in aksie: (10 min.) Speel Die organisasie in aksie-video vir Desember.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 31
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 74 en gebed