Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Jehovah het iets onverwags gedoen

Jehovah het iets onverwags gedoen

Gedurende ’n hongersnood wat baie erg was, het Jehovah gesê dat daar die volgende dag baie kos sou wees (2Kn 7:1; it-1-E 716-717)

’n Israelitiese offisier het getwyfel dat Jehovah se belofte waar sou word (2Kn 7:2)

Jehovah het iets onverwags gedoen (2Kn 7:6, 7, 16-18)

Jehovah sê dat die vernietiging van hierdie wêreldstelsel skielik en onverwags sal wees (1Te 5:2, 3). Hoekom is dit belangrik dat ons vertrou dat Jehovah se beloftes waar sal word?