21-27 November
2 KONINGS 9-10
Lied 126 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Hy was moedig, vasbeslote en ywerig”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
2Kn 10:29, 31 – Wat kan ons leer uit die fout wat Jehu gemaak het? (w11 11/15 5 ¶6-7)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) 2Kn 9:1-14 (th studie 10)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (3 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Bied ’n publikasie aan uit ons Gereedskapskissie vir Onderrigting (th studie 1).
Herbesoek: (4 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Vertel vir die persoon van ons gratis Bybelkursus, en bied die Geniet die lewe vir ewig!-brosjure aan. Noem en bespreek die video Wat gebeur tydens ’n Bybelstudie?, maar moenie die video speel nie (th studie 12).
Toespraak: (5 min.) w13 5/15 8-9 ¶3-6 – Tema: Volg Jehovah en Jesus se ywer na (th studie 16).
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Wat ander jongmense sê – Uitstellery: (5 min.) Bespreking. Speel die video. Vra dan vir die gehoor: Wat kan veroorsaak dat ’n persoon dinge uitstel? Hoekom is ons gelukkiger wanneer ons nie dinge uitstel nie?
“Hulp om uitstellery te vermy”: (10 min.) Bespreking.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 28
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 19 en gebed