Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Ons gebede is kosbaar vir Jehovah

Ons gebede is kosbaar vir Jehovah

Gebede wat Jehovah aanvaar, is soos die lekkerruik-reukwerk wat gereeld by die tempel vir Jehovah gebrand was (Ps 141:2). Ons wys dat ons vriendskap met ons hemelse Vader vir ons kosbaar is wanneer ons vir hom sê dat ons hom liefhet en waardeer, hom vertel van ons bekommernisse en begeertes en hom vra vir sy leiding. Jehovah beskou natuurlik kort openbare gebede by ons vergaderinge as ’n belangrike deel van ons aanbidding. Maar dit maak Jehovah seker baie bly wanneer ons in ons persoonlike gebede vir hom sê wat ons regtig dink en hoe ons voel en wanneer ons langer met hom praat in gebed! – Spr 15:8.

KYK NA DIE VIDEO GEBED IS DIE BELANGRIKSTE DING IN MY LEWE, EN BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAE:

  • Watter voorregte het broer Johnson geniet?

  • Hoe het broer Johnson op Jehovah staatgemaak deur middel van gebed?

  • Watter lesse het jy uit broer Johnson se ondervindinge geleer?