5-11 Desember
2 KONINGS 13-15
Lied 127 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“As ons ons bes doen, sal ons ryklik geseën word”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
2Kn 13:20, 21 – Verskaf hierdie wonderwerk ’n grondslag vir die verering van godsdiensrelieke? (w05 8/1 11 ¶3)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) 2Kn 13:20–14:7 (th studie 10)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (2 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Bied die Geniet die lewe vir ewig!-brosjure aan (th studie 1).
Herbesoek: (5 min.) Begin ’n Bybelstudie in les 01 van die Geniet die lewe vir ewig!-brosjure (th studie 20).
Toespraak: (5 min.) km 8/03 1 – Tema: Werk wat verkwik (th studie 11).
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Jehovah onthou ons harde werk”: (10 min.) Bespreking. Speel die video Jehovah onthou.
Plaaslike behoeftes: (5 min.)
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 30
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 151 en gebed