7-13 November
2 KONINGS 5-6
Lied 55 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Daar is meer by ons as wat daar by hulle is”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
2Kn 5:15, 16 – Hoekom het Elisa nie Naäman se geskenk aanvaar nie, en watter les kan ons daaruit leer? (w05 8/1 9 ¶2)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) 2Kn 5:1-14 (th studie 2)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek-video: (5 min.) Bespreking. Speel die video Eerste besoek: Goeie nuus – Ps 37:10, 11. Stop die video by elke pouse, en vra vir die gehoor die vrae wat in die video verskyn.
Eerste besoek: (3 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Gee ’n antwoord op ’n algemene beswaar (th studie 12).
Bybelstudie: (5 min.) lff les 08: Inleiding en punt 1-3 (th studie 15)
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Hou aan om te gee”: (15 min.) Bespreking deur ’n ouerman. Speel die video Ons is dankbaar dat julle aanhou gee. Prys die gemeente vir die spesifieke maniere waarop hulle gee.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 26
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 30 en gebed