Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

“Hou aan om te gee”

“Hou aan om te gee”

Jesus het gesê dat vrygewigheid aansteeklik is (Lu 6:38). Wanneer jy gereeld vir ander gee, motiveer dit jou broers en susters om liefdevol en vrygewig te wees.

Om uit die hart vir ander te gee, is deel van ons aanbidding. Jehovah sien dié raak wat vrygewig is en wat hulle broers en susters help, en hy belowe dat hy hulle sal beloon. – Spr 19:17.

KYK NA DIE VIDEO ONS IS DANKBAAR DAT JULLE AANHOU GEE, EN BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAE:

  • Hoe is jou donasies gebruik om jou broers en susters te ondersteun?

  • Hoekom moet ons aanhou om vir ander te gee, maak nie saak of ons baie of min het nie? – Sien ook die artikel “’n Oorvloed vul ’n tekort aan” op jw.org.