13-19 November
JOB 15-17
Lied 90 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Moenie soos Elifas wees wanneer jy ander vertroos nie”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
Job 16:22 – Wys Job se woorde dat hy nie in die opstanding geglo het nie? (w06 3/15 14 ¶11)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) Job 17:1-16 (th studie 12)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Herbesoek-video: (5 min.) Bespreking. Speel die video Herbesoek: Die Bybel – Job 26:7. Stop die video by elke pouse, en vra vir die gehoor die vrae wat in die video verskyn.
Herbesoek: (3 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Vertel vir die persoon van ons gratis Bybelstudieprogram, en gee vir die persoon ’n Bybellesse-kontakkaartjie (th studie 11).
Bybelstudie: (5 min.) lff Deel 1: Hersiening – vraag 6-10 (th studie 8)
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Plaaslike behoeftes: (15 min.)
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) bt hfst. 2 ¶1-7 en inleiding tot deel 1
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 118 en gebed