Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Hoe Job sedelik rein gebly het

Hoe Job sedelik rein gebly het

Job het ’n verbond met sy oë gemaak (Job 31:1; w10 4/15 21 ¶8)

Job het die gevolge van verkeerde dade in gedagte gehou (Job 31:​2, 3; w08 9/1 11 ¶4)

Job het in gedagte gehou dat Jehovah sien wat hy doen (Job 31:4; w10 11/15 5-6 ¶15-16)

Om sedelik rein te wees, beteken om van binne en buite suiwer en onbesmet te wees. Ons wil selfs in ons hart rein wees. – Mt 5:28.