Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Hoekom pornografie sleg is

Hoekom pornografie sleg is

Vandag is pornografie oral, en dit is baie maklik om te vind. Baie, selfs godsdienstige mense, voel dat pornografie skadeloos is.

KYK NA DIE VIDEO IS PORNOGRAFIE ’N SONDE TEEN GOD?, EN BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAE:

Hoe help die volgende tekste ons om te verstaan hoe God oor pornografie voel?