27 November–3 Desember
JOB 20-21
Lied 38 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Regverdigheid word nie bepaal deur rykdom nie”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
Job 20:2 – Hoe kan ouermanne dié help wat met negatiewe gedagtes sukkel? (w95 1/1 9 ¶19)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) Job 20:1-22 (th studie 5)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (2 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek (th studie 1).
Herbesoek: (5 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Bied die Geniet die lewe vir ewig!-brosjure aan, en demonstreer hoe ’n Bybelstudie werk (th studie 6).
Toespraak: (5 min.) g 5/09 12-13 – Tema: Wil God hê dat jy ryk moet wees? (th studie 17)
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Wees ‘tevrede . . . met die dinge wat julle nou het’”: (15 min.) Bespreking en video.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) bt hfst. 2 ¶16-23
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 103 en gebed