Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Regverdigheid word nie bepaal deur rykdom nie

Regverdigheid word nie bepaal deur rykdom nie

Sofar het gesê dat God die rykdom van goddelose mense af wegneem, so Job moes gesondig het (Job 20:​5, 10, 15)

Job het geantwoord: ‘Hoekom gaan dit dan goed met goddeloses?’ (Job 21:​7-9)

Jesus se voorbeeld het gewys dat die regverdiges dalk nie materiële rykdom sal hê nie (Lu 9:58)

DINK HIEROOR NA: Of ’n regverdige persoon nou ryk of arm is, wat is vir hom die belangrikste? – Lu 12:21; w07 8/1 29 ¶12