6-12 November
JOB 13-14
Lied 151 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“As ’n man sterf, kan hy weer lewe?”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
Job 13:12 – Hoekom het Job die woorde van sy valse vertroosters met as vergelyk? (it-1-E 191)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) Job 13:1-28 (th studie 12)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek-video: (5 min.) Bespreking. Speel die video Eerste besoek: Die Bybel – 2Ti 3:16, 17. Stop die video by elke pouse, en vra vir die gehoor die vrae wat in die video verskyn.
Eerste besoek: (3 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Bied die brosjure Geniet die lewe vir ewig! aan (th studie 2).
Bybelstudie: (5 min.) lff Deel 1: Hersiening – vraag 1-5 (th studie 19)
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“‘Sit iets opsy’”: (15 min.) Bespreking en video. Moet deur ’n ouerman hanteer word. Prys die gemeente vir hulle bydrae om die werk van Jehovah se organisasie te ondersteun.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) bt hfst. 1 ¶16-21
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 76 en gebed