Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

‘Sit iets opsy’

‘Sit iets opsy’

Ons moenie vrywillige bydrae aan die toeval oorlaat nie. Ons moet eerder, soos die apostel Paulus aangemoedig het, gereeld “iets opsysit” (1Kor 16:2). As ons dit doen, kan ons ware aanbidding ondersteun en sal dit ons gelukkig maak. Al dink ons dat ons bydrae klein is, waardeer Jehovah die feit dat ons hom met ons waardevolle dinge wil eer. – Spr 3:9.

KYK NA DIE VIDEO DANKIE DAT JULLE IETS OPSYSIT, EN BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAE:

  • Hoekom is dit goed om ons finansiële bydrae te beplan?

  • Hoe het party besluit om “iets opsy [te] sit”?