Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

11-17 November

PSALM 106

11-17 November

Lied 36 en gebed | Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

1. “Hulle het God, hulle Redder, vergeet”

(10 min.)

Toe die Israeliete bang geword het, het hulle teen Jehovah gerebelleer (Eks. 14:​11, 12; Ps 106:​7-9)

Toe die Israeliete honger en dors geword het, het hulle teen Jehovah begin kla (Eks. 15:24; 16:​3, 8; 17:​2, 3; Ps 106:​13, 14)

Toe die Israeliete angstig geword het, het hulle beelde aanbid (Eks. 32:1; Ps 106:​19-21; w18.07 20 ¶13)

DINK HIEROOR NA: Hoe help dit ons wanneer ons deur moeilike tye gaan om aan spesifieke maniere te dink oor hoe Jehovah ons in die verlede gehelp het?

2. Geestelike skatte

(10 min.)

  • Ps 106:​36, 37 – Wat is die verband tussen afgodediens en offerandes aan demone? (w06 7/15 13 ¶9)

  • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte gekry wat jy graag wil deel?

3. Bybelleesgedeelte

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

4. Eenvoud – Wat Jesus gedoen het

(7 min.) Bespreking. Speel die VIDEO, en bespreek dan lmd les 11: Punt 1-2.

5. Eenvoud – Volg Jesus na

(8 min.) Bespreking gebaseer op lmd les 11: Punt 3-5 en “Sien ook”.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Lied 78

6. Plaaslike behoeftes

(15 min.)

7. Gemeentelike Bybelstudie

Slotkommentaar (3 min.) | Lied 77 en gebed