Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

2-8 Desember

PSALM 113-118

2-8 Desember

Lied 127 en gebed | Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

1. Waarmee sal ons Jehovah terugbetaal?

(10 min.)

Jehovah beskerm ons, behandel ons op ’n liefdevolle manier en red ons (Ps 116:​6-8; w01 1/1 11 ¶13)

Ons kan Jehovah terugbetaal deur sy wette te gehoorsaam en sy beginsels in ons lewe toe te pas (Ps 116:​12, 14; w09 7/15 29 ¶4-5)

Ons kan Jehovah terugbetaal deur “’n dankoffer aan [hom te] bring” (Ps 116:17; w19.11 22-23 ¶9-11)

2. Geestelike skatte

(10 min.)

  • Ps 116:15 – Na wie verwys God se “lojales” in hierdie vers? (w12 5/15 22 ¶1-2)

  • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte gekry wat jy graag wil deel?

3. Bybelleesgedeelte

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

4. Moed – Wat Jesus gedoen het

(7 min.) Bespreking. Speel die VIDEO, en bespreek dan lmd les 12: Punt 1-2.

5. Moed – Volg Jesus na

(8 min.) Bespreking gebaseer op lmd les 12: Punt 3-5 en “Sien ook”.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Lied 60

6. Plaaslike behoeftes

(15 min.)

7. Gemeentelike Bybelstudie

Slotkommentaar (3 min.) | Lied 29 en gebed