Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

25 November–1 Desember

PSALM 109-112

25 November–1 Desember

Lied 14 en gebed | Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

1. Ondersteun Jesus, die Koning!

(10 min.)

Nadat Jesus hemel toe gegaan het, het hy aan Jehovah se regterhand gaan sit (Ps 110:1; w06 9/1 13 ¶6)

In 1914 het Jesus begin om sy vyande te onderwerp (Ps 110:2; w00 4/1 18 ¶3)

Wanneer ons ons bes doen, wys ons dat ons Jesus se heerskappy ondersteun (Ps 110:3; be 76 ¶2)

VRA JOU AF: ‘Watter doelwitte kan ek stel om te wys dat ek die Koninkryk ondersteun?’

2. Geestelike skatte

(10 min.)

  • Ps 110:4 – Verduidelik die verbond wat in hierdie vers beskryf word (it-1-E 524 ¶2).

  • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte gekry wat jy graag wil deel?

3. Bybelleesgedeelte

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

4. Begin ’n gesprek

(2 min.) HUIS TOT HUIS. Gebruik ’n pamflet om ’n gesprek te begin (lmd les 4: Punt 3).

5. Verduidelik wat jy glo

(5 min.) Demonstrasie. ijwfq 23​ – Tema: Waarom neem Jehovah se Getuies nie deel aan oorloë nie? (lmd les 4: Punt 4)

6. Maak dissipels

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Lied 72

7. Hoe kan ons die Koninkryk lojaal ondersteun?

(15 min.) Bespreking.

Jehovah se Koninkryk is ’n bewys dat hy die heerser is van die hemel en die aarde (Dan. 2:​44, 45). So, wanneer ons alles doen wat ons kan om God se Koninkryk te ondersteun, wys ons dat ons glo dat sy heerskappy die beste is.

Speel die VIDEO Gee jou lojale ondersteuning aan die “Prins van Vrede”. Vra dan vir die gehoor:

  • Hoe kan ons God se Koninkryk lojaal ondersteun?

Skryf ’n teks neer wat ooreenstem met elkeen van die volgende maniere om God se Koninkryk te ondersteun.

  • Ons maak die Koninkryk die belangrikste ding in ons lewe.

  • Ons gehoorsaam die sedelike standaarde van die Koninkryk.

  • Ons is ywerig om ander van die Koninkryk te vertel.

  • Ons respekteer menseregerings, maar ons is gehoorsaam aan God wanneer hulle wette nie ooreenstem met God s’n nie.

8. Gemeentelike Bybelstudie

Slotkommentaar (3 min.) | Lied 75 en gebed