4-10 November
PSALM 105
Lied 3 en gebed | Inleidende kommentaar (1 min.)
1. “Hy onthou sy verbond vir ewig”
(10 min.)
Jehovah het ’n belofte aan Abraham gemaak en dit aan Isak en Jakob herhaal (Ge 15:18; 26:3; 28:13; Ps 105:8-11)
Die vervulling van die belofte het dalk onmoontlik gelyk (Ps 105:12, 13; w23.04 28 ¶11-12)
Jehovah het nooit sy verbond met Abraham vergeet nie (Ps 105:42-44; it-2-E 1201 ¶2)
VRA JOU AF: ‘Hoe help dit my om te weet dat ek Jehovah ten volle kan vertrou?’
2. Geestelike skatte
(10 min.)
-
Ps 105:17-19 – Hoe was Josef gesuiwer deur wat “Jehovah gesê het”? (w86 11/1 19 ¶15)
-
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte gekry wat jy graag wil deel?
3. Bybelleesgedeelte
(4 min.) Ps 105:24-45 (th studie 5)
4. Begin ’n gesprek
(1 min.) HUIS TOT HUIS. Die huisbewoner is besig (lmd les 2: Punt 5).
5. Begin ’n gesprek
(2 min.) HUIS TOT HUIS. Eindig die gesprek op ’n positiewe noot wanneer jy besef dat die persoon nie wil praat nie (lmd les 4: Punt 5).
6. Volg op
(4 min.) HUIS TOT HUIS. Bied ’n tydskrif aan oor ’n onderwerp waarin die persoon voorheen belanggestel het (lmd les 8: Punt 3).
7. Volg op
(4 min.) INFORMELE GETUIENISWERK. Vertel vir die persoon van die JW Library®-app, en wys vir hom hoe om dit af te laai (lmd les 9: Punt 5).
Lied 84
8. Bewyse van julle liefde
(15 min.) Bespreking.
Wanneer ons ons tyd, energie en geld gebruik om geestelike dinge te ondersteun, wys ons dat ons lief is vir ons Koning, Jesus Christus. Sulke bewyse van ons liefde maak Jehovah gelukkig en dit help ons broers en susters (Joh 14:23). Die reeks van artikels “Hoe jou donasies gebruik word” op jw.org wys hoe baie ons donasies ons broers en susters wêreldwyd help.
Speel die VIDEO Jou donasies het krag. Vra dan vir die gehoor:
-
Hoe het die gebruik van donasies om godsdiensvryheid te verdedig ons broers en susters gehelp?
-
Hoe het “’n gelykmaking” van fondse gehelp om Koninkryksale te bou? – 2 Kor. 8:14
-
Watter voordele was daar om donasies te gebruik om die werk te ondersteun om die Bybel in baie tale te vertaal?
9. Gemeentelike Bybelstudie
(30 min.) bt hfst. 17 ¶13-19