9-15 Desember
PSALM 119:1-56
Lied 124 en gebed | Inleidende kommentaar (1 min.)
1. “Hoe kan ’n jong man sy pad rein hou?”
(10 min.)
Lewe volgens God se woord (Ps 119:9; w87 11/1 18 ¶10)
Hou vas aan God se herinneringe (Ps 119:24, 31, 36; w06 6/15 25 ¶1)
Moenie na waardelose dinge kyk nie (Ps 119:37; w10 4/15 20 ¶2)
VRA JOU AF: ‘Watter herinneringe het ek gekry wat my kan help om sedelik rein te bly?’
2. Geestelike skatte
(10 min.)
Ps 119 – In watter styl is hierdie psalm geskryf en wat is moontlik die rede daarvoor? (w05 4/15 10 ¶2)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte gekry wat jy graag wil deel?
3. Bybelleesgedeelte
(4 min.) Ps 119:1-32 (th studie 5)
4. Begin ’n gesprek
(3 min.) INFORMELE GETUIENISWERK. Begin ’n gesprek met iemand wat jy op straat ontmoet terwyl jy van huis tot huis stap (lmd les 1: Punt 4).
5. Volg op
(4 min.) HUIS TOT HUIS. In ’n vorige gesprek, het die persoon vir jou gesê dat hy onlangs ’n geliefde aan die dood verloor het (lmd les 9: Punt 3).
6. Toespraak
(5 min.) ijwyp 83 – Tema: Hoe kan ek versoeking weerstaan? (th studie 20)
Lied 40
7. Die organisasie in aksie vir Desember
(10 min.) Speel die VIDEO.
8. Plaaslike behoeftes
(5 min.)
9. Gemeentelike Bybelstudie
(30 min.) bt hfst. 19 ¶6-13