Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

17-23 Oktober

SPREUKE 12-16

17-23 Oktober
  • Lied 69 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) Joh 11:11-14—Leer die waarheid aan ander. Nooi die persoon na die vergadering wat oor die naweek gehou word.

  • Herbesoek: (4 min. of minder) Ge 3:1-6; Ro 5:12 —Leer die waarheid aan ander. Nooi die persoon na die vergadering wat oor die naweek gehou word.

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) bh 191 ¶18-19—Nooi die student na die vergaderinge.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 117

  • Hoe om goeie antwoorde te gee”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Word Jehovah se vriend—Berei jou antwoord voor. Nooi dan ’n paar kinders na die verhoog en vra hulle die volgende vrae: Watter vier dinge moet jy doen om ’n antwoord voor te berei? Hoekom kan ons bly wees, al word ons nie gevra om te antwoord nie?

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) kr hfst. 2 ¶23-34

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 102 en gebed