24- 30 Oktober
SPREUKE 17-21
Lied 76 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Streef vrede met ander na”: (10 min.)
Spr 19:11—Bly kalm wanneer iemand jou aanstoot gee (w14 12/1 12-13)
Spr 18:13, 17; 21:13—Maak seker dat jy al die feite het (w11 8/15 30 ¶11-14)
Spr 17:9—Vergewe die oortreding liefdevol (w11 8/15 31 ¶17)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Spr 17:5—Wat is een rede waarom ons ons vermaak wyslik moet kies? (w10 11/15 6 ¶17; w10 11/15 31 ¶15)
Spr 20:25—Hoe is hierdie beginsel van toepassing op die huwelik en wanneer jy met iemand uitgaan? (w09 5/15 15-16 ¶12-13)
Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?
Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Spr 18:14–19:10
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (2 min. of minder) Bied die uitnodiging na die gemeentelike vergadering aan (inv).
Herbesoek: (4 min. of minder) inv—Sluit af deur die video Wat gebeur by ’n Koninkryksaal? in te lui.
Bybelstudie: (6 min. of minder) lv 57 ¶14-15—Help die student om te sien waarom dit belangrik is om sy kleredrag en persoonsversorging vir die vergaderinge te verbeter.
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Lied 77
Om vrede te maak bring seëninge mee: (15 min.) Bespreking. Speel die video Om vrede te maak bring seëninge mee. (Gaan na JW Library > PUBLICATIONS > VIDEOS > THE BIBLE > APPLY BIBLE PRINCIPLES.) Vra dan die volgende vrae: Wat moet ons vermy wanneer die vrede versteur is? Tot watter seëninge lei dit wanneer ons Spreuke 17:9 en Matteus 5:23, 24 toepas?
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) kr hfst. 2 ¶35-40, venster op bl. 25 “Hoe werklik is die Koninkryk vir jou?” en die tabelle op bl. 26-29 “God se Koninkryk
—’n Werklike regering”, “Voorberei vir die geboorte van die Koninkryk” Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 144 en gebed