3-9 Oktober
SPREUKE 1-6
Lied 37 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Vertrou op Jehovah met jou hele hart”: (10 min.)
[Speel die video Inleiding tot Spreuke.]
Spr 3:1-4—Toon lojale liefde en wees getrou (w00 1/15 23-24)
Spr 3:5-8—Bou volle vertroue in Jehovah op (w00 1/15 24)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Spr 1:7—Hoe is die vrees van Jehovah “die begin van kennis”? (w06 9/15 17 ¶1; it-2-E 180)
Spr 6:1-5—Wat is die regte ding om te doen as ons by ’n onverstandige sakeooreenkoms betrokke raak? (w00 9/15 25-26)
Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?
Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Spr 6:20-35
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Berei hierdie maand se aanbiedings voor: (15 min.) Bespreking. Speel die video van elkeen van die voorgestelde aanbiedings en bespreek waarom dit doeltreffend is. Moedig verkondigers aan om ’n volle deelname te hê aan die wêreldwye poging om mense te nooi na die vergadering wat oor die naweek gehou word.
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Lied 107
Plaaslike behoeftes: (8 min.) Een moontlikheid is om die lesse te bespreek wat ons geleer het uit die Jaarboek (yb16 25-27).
Doen goed aan diegene wat ons vergaderinge bywoon (Spr 3:27): (7 min.) Bespreking. Speel die video Wat gebeur by ’n Koninkryksaal? Vra dan hoe ons altyd, nie net gedurende Oktober nie, tot die liefdevolle atmosfeer by die Koninkryksaal kan bydra.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) kr hfst. 2 ¶1-12
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 143 en gebed