31 Oktober–6 November
SPREUKE 22-26
Lied 88 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Lei ’n seun op volgens die weg vir hom”: (10 min.)
Spr 22:6; 23:24, 25—Goddelike opleiding gee kinders die beste geleentheid om gelukkige, tevrede en verantwoordelike volwassenes te word (w08 4/1 16; w07 6/1 31)
Spr 22:15; 23:13, 14—“Die roede” verwys na alle vorme van dissipline in die gesin (w97 10/15 32; it-2-E 818 ¶4)
Spr 23:22—Volwasse kinders kan baat vind by hulle ouers se wysheid (w04 6/15 14 ¶1-3; w00 6/15 21 ¶13)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Spr 24:16—Hoe spoor hierdie spreuk ons aan om in die wedloop van die lewe te volhard? (w13 3/15 4-5 ¶5-8)
Spr 24:27—Hoe moet ons hierdie spreuk verstaan? (w09 10/15 12 ¶1)
Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?
Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Spr 22:1-21
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (2 min. of minder) JW.ORG-kontakkaartjie—Getuig informeel.
Herbesoek: (4 min. of minder) JW.ORG-kontakkaartjie—Lê die grondslag vir ’n herbesoek en sluit af deur die video Waarom moet jy die Bybel studeer? in te lui.
Bybelstudie: (6 min. of minder) lv 179-181 ¶18-19
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Lied 101
“Maak jy goed gebruik van die JW.ORG-kontakkaartjies?”: (15 min.) Bespreking. Speel die video van die voorgestelde aanbieding en bespreek waarom dit doeltreffend is. Spoor verkondigers aan om altyd ’n paar kontakkaartjies by hulle te hou.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) kr hfst. 3 ¶1-12 en “Deel 1
—Koninkrykswaarheid— Die voorsiening van geestelike voedsel” op bl. 30-31 Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 146 en gebed
Let wel: Speel die lied eers een keer deur voordat die gemeente dit sing.