Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD | JOHANNES 9-10

Jesus sorg vir sy skape

Jesus sorg vir sy skape

10:1-5, 11, 14, 16

Kennis en vertroue is die grondslag vir ’n verhouding tussen ’n herder en sy skape. Jesus, die Goeie Herder, ken sy skape persoonlik; hy weet wat hulle nodig het, wat hulle swakhede en sterk punte is. Die skape ken die herder en vertrou hom as hulle leier.

Jesus is die Goeie Herder. Hoe . . .

  • versamel hy sy skape?

  • lei hy sy skape?

  • beskerm hy sy skape?

  • voed hy sy skape?