Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD | JOHANNES 13-14

“Ek het vir julle die voorbeeld gestel”

“Ek het vir julle die voorbeeld gestel”

13:5, 12-15

Toe Jesus sy apostels se voete gewas het, het hy hulle geleer om nederig te wees en om nederige take vir hulle broers te verrig.

Hoe kan ek wys dat ek nederig is wanneer . . .

  • daar onenigheid, of verskille, is?

  • ek raad of teregwysing kry?

  • die Koninkryksaal skoongemaak moet word of as daar instandhoudingswerk nodig is?