Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Liefde identifiseer ware Christene —  Ons moet bly wees saam met die waarheid

Liefde identifiseer ware Christene —  Ons moet bly wees saam met die waarheid

HOEKOM DIT BELANGRIK IS: Ons moet van die waarheid oor God se voornemens getuig omdat Jesus dit gedoen het (Joh 18:37). Ons moet ook bly wees saam met die waarheid, ons moet die waarheid praat en ons moet alles bedink wat waar is, al lewe ons in ’n wêreld vol leuens en onregverdigheid. — 1Kor 13:6; Flp 4:8.

HOE OM DIT TE DOEN:

  • Wees vasbeslote om nie na skadelike skinderpraatjies te luister of dit oor te vertel nie. — 1Te 4:11

  • Moenie bly wees wanneer slegte dinge met ander gebeur nie

  • Wees bly oor positiewe, aanmoedigende dinge

KYK NA DIE VIDEO ‘JULLE MOET LIEFDE ONDER MEKAAR HÊ’ —  ONS MOET BLY WEES SAAM MET DIE WAARHEID, NIE OOR ONREGVERDIGHEID NIE, EN BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAE:

  • Hoe kan ons sê dat Debbie ‘bly was oor onregverdigheid’?

  • Hoe het Alice die gesprek met Debbie in ’n positiewe rigting gestuur?

  • Watter goeie dinge is daar waaroor ons kan gesels?

Ons moet bly wees saam met die waarheid, nie oor onregverdigheid nie