Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

8-14 Oktober

JOHANNES 11-12

8-14 Oktober
  • Lied 16 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Ons moet meegevoel hê, net soos Jesus”: (10 min.)

    • Joh 11:23-26 — Jesus het Marta deur sy woorde vertroos (“Ek weet dat hy . . . sal opstaan”, studienota oor Joh 11:24 in nwtsty; Ek is die opstanding en die lewe”, studienota oor Joh 11:25 in nwtsty)

    • Joh 11:33-35 — Jesus het baie hartseer gevoel toe hy Maria en ander sien huil het (“huil”, “gekreun en verontrus geword”, “in die gees”, studienotas oor Joh 11:33 in nwtsty; het trane gestort”, studienota oor Joh 11:35 in nwtsty)

    • Joh 11:43, 44 — Jesus het iets daaromtrent gedoen wanneer ander hulp nodig gehad het

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Joh 11:49 — Wie het Kajafas as hoëpriester aangestel, en hoe lank was hy in hierdie posisie? (“hoëpriester”, studienota oor Joh 11:49 in nwtsty)

    • Joh 12:42 — Hoekom was party Jode bang om te erken dat Jesus die Messias was? (“die heersers”, “uit die sinagoge geban”, studienotas oor in Joh 12:42 in nwtsty)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Joh 12:35-50

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek.

  • Eerste herbesoek, video: (5 min.) Speel en bespreek die video.

  • Toespraak: (6 min. of minder) w13 9/15 32 — Tema: Waarom het Jesus trane gestort voordat hy Lasarus opgewek het?

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 141

  • Jesus is “die opstanding en die lewe” (Joh 11:25): (15 min.) Bespreking. Speel die video ‘God het hom vir seker Here sowel as Christus gemaak’ — Deel II, uittreksel. Vra dan vir die gehoor die volgende vrae: Wat leer hierdie verslag ons oor Jesus se meegevoel? Hoe is Jesus “die opstanding en die lewe”? Watter wonderwerke gaan Jesus in die toekoms doen?

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lv hfst. 14 ¶10-14, venster “Sataniese leuens aangaande ernstige sondes” en Aanhangsel bl. 222-223

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 147 en gebed