Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD | JOHANNES 11-12

Ons moet meegevoel hê, net soos Jesus

Ons moet meegevoel hê, net soos Jesus

11:23-26, 33-35, 43, 44

Wat het Jesus se meegevoel en empatie so buitengewoon gemaak?

  • Al het Jesus nie alles deurgemaak wat ander deurgemaak het nie, het hy homself in hulle plek gestel en hulle pyn gevoel

  • Hy was nie skaam om openlik te wys hoe hy voel nie

  • Hy het die inisiatief geneem om mense te help wat dit nodig gehad het