12-18 Oktober
EKSODUS 33-34
Lied 115 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Jehovah se liefdevolle eienskappe”: (10 min.)
Soek na geestelike skatte: (10 min.)
Eks 33:11, 20 – Hoe het God “soos een man met ’n ander man” met Moses gepraat? (w04 3/15 27 ¶5)
Eks 34:23, 24 – Hoekom het Israelitiese mans geloof nodig gehad om die drie jaarlikse feeste by te woon? (w98 9/1 20 ¶5)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Eks 33:1-16 (th studie 10)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Herbesoek, video: (5 min.) Bespreking. Speel die video en vra dan vir die gehoor: Hoe het Wendy verduidelik wat die teks beteken en hoe dit ons raak? Hoe het sy die huisbewoner gehelp om self oor die onderwerp te dink?
Herbesoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Oorkom ’n algemene beswaar (th studie 16).
Herbesoek: (5 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied die Leer ons-boek aan en begin ’n Bybelstudie in hoofstuk 2 (th studie 8).
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Jongmense – Is Jehovah julle beste Vriend?”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Jongmense – “Kom ondervind en sien self dat Jehovah goed is”.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min. of minder) ia hfst. 21 ¶13-22, hersiening op bl. 186
Slotkommentaar (3 min. of minder)
Lied 38 en gebed