26 Oktober–1 November
EKSODUS 37-38
Lied 43 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Tabernakel-altare en die rol daarvan in ware aanbidding”: (10 min.)
Soek na geestelike skatte: (10 min.)
Eks 37:1, 10, 25 – Hoekom was akasiahout goeie boumateriaal vir die tabernakel? (it-1-E 36)
Eks 38:8 – Hoe het spieëls in die ou tyd verskil van dié wat vandag oor die algemeen gebruik word? (w15 4/1 15 ¶4)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Eks 37:1-24 (th studie 5)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Oorkom ’n algemene beswaar (th studie 3).
Herbesoek: (4 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied dan ’n onlangse tydskrif aan oor ’n onderwerp waarin die huisbewoner belangstel (th studie 12).
Bybelstudie: (5 min. of minder) bhs 199 ¶8-9 (th studie 7)
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Plaaslike behoeftes: (5 min.)
“Spesiale kampanje in November om God se Koninkryk te verkondig”: (10 min.) Bespreking. Speel en bespreek November se video vir die eerste besoek.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min. of minder) ia hfst. 22 ¶14-24, hersiening op bl. 194
Slotkommentaar (3 min. of minder)
Lied 124 en gebed