5-11 Oktober
EKSODUS 31-32
Lied 45 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Vlug vir afgodediens”: (10 min.)
Eks 32:1 – Moeilike omstandighede is nie ’n verskoning om ander gode te dien nie (w09 5/15 11 ¶11)
Eks 32:4-6 – Die Israeliete het ware aanbidding met valse aanbidding gemeng (w12 10/15 25 ¶12)
Eks 32:9, 10 – Jehovah het woedend geword vir die Israeliete (w18.07 20 ¶14)
Soek na geestelike skatte: (10 min.)
Eks 31:17 – In watter sin het Jehovah op die sewende skeppingsdag gerus? (w19.12 2 ¶4)
Eks 32:32, 33 – Hoe weet ons dat die lering “eenmaal gered, altyd gered” ’n valse lering is? (w87 9/1 29)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Eks 32:15-35 (th studie 10)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek, video: (4 min.) Bespreking. Speel die video en vra dan vir die gehoor: Hoe het Wendy goed gebruik gemaak van vrae? Hoe het sy die grondslag gelê vir ’n herbesoek?
Eerste besoek: (4 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Noem en bespreek dan die video Waarom moet jy die Bybel studeer?, maar moenie die video speel nie (th studie 9).
Toespraak: (5 min. of minder) w10 5/15 21 – Tema: Hoekom het Jehovah Aäron nie gestraf omdat hy die goue kalf gemaak het nie? (th studie 7).
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Beskou jou verhouding met Jehovah as kosbaar”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Beskerm jou verhouding met Jehovah (Kol 3:5).
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min. of minder) ia hfst. 21 ¶1-12
Slotkommentaar (3 min. of minder)
Lied 73 en gebed