’n Ma en dogter luister na die goeie nuus in die staat Wes-Bengale in Indië

LEWE EN BEDIENING-VERGADERINGWERKBOEK September 2016

Voorgestelde aanbiedings

Voorgestelde aanbiedings vir Die Wagtoring en ’n Bybelwaarheid wat bewys dat God vir ons omgee. Gebruik die voorbeelde om jou eie aanbieding voor te berei.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

‘Wandel in die wet van Jehovah’

Wat beteken dit om in die wet van Jehovah te wandel? Die skrywer van Psalm 119 is ’n goeie voorbeeld vir ons vandag.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

As ’n kind die deur oopmaak

Wat om te sê wanneer ’n kind die deur oopmaak en hoe om respek vir die ouers te toon.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

“My hulp is van Jehovah”

Psalm 121 gebruik illustrasies om Jehovah se beskerming te beskryf.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Ons is wonderbaar gemaak

In Psalm 139 loof Dawid Jehovah vir sy ontsagwekkende skepping.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Strikke om te vermy wanneer jy ’n Bybelstudie hou

Wat moet ons vermy as ons die hart van Bybelstudente wil bereik?

SKATTE UIT GOD SE WOORD

“Jehovah is groot en baie lofwaardig”

Psalm 145 toon hoe Dawid gevoel het oor die feit dat Jehovah vir al sy lojale knegte sorg.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Verbeter jou vaardighede in die bediening—Spoor belangstellendes aan om vergaderinge by te woon

Belangstellendes en Bybelstudente maak gewoonlik vinniger vordering sodra hulle die vergaderinge begin bywoon.