Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Voorgestelde aanbiedings

Voorgestelde aanbiedings

DIE WAGTORING

Vraag: Ons almal het soms vertroosting nodig. Maar waar kan ons dit vind?

Teks: 2Ko 1:3, 4

Aanbod: Hierdie Wagtoring bespreek hoe God sulke vertroosting bied.

DIE WAGTORING (agterblad)

Vraag: Party dink dat God se Koninkryk ’n toestand in ’n persoon se hart is; ander dink dat dit die gevolg is van die mens se pogings om wêreldvrede te bewerkstellig. Wat dink jy?

Teks: Da 2:44

Aanbod: Volgens die Bybel is God se Koninkryk ’n werklike regering. Hierdie artikel bespreek verder wat die Bybel oor God se Koninkryk sê.

LEER DIE WAARHEID AAN ANDER

Vraag: Hoe weet ons dat God vir ons omgee?

Teks: 1Pe 5:7

Waarheid: God nooi ons om tot hom te bid omdat hy vir ons omgee.

BEREI JOU EIE AANBIEDING VOOR

Gebruik die voorbeelde om jou eie aanbiedings voor te berei.