19- 25 September
PSALM 135-141
Lied 59 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Ons is wonderbaar gemaak”: (10 min.)
Ps 139:14—Wanneer ons oor Jehovah se werke peins, gee dit ons meer waardering vir hom (w07 6/15 21 ¶1-4)
Ps 139:15, 16—Ons gene en selle toon Jehovah se krag en wysheid (w07 6/15 22-23 ¶7-11)
Ps 139:17, 18—Mense is uniek in die manier waarop hulle taal en hulle verstand gebruik (w07 6/15 23 ¶12-13; w06 9/1 16 ¶8)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Ps 136:15—Wat toon hierdie vers omtrent die verslag in Eksodus? (it-1-E 783 ¶5)
Ps 141:5—Wat het koning Dawid erken? (w15 5/15 31 ¶3)
Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?
Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ps 139:1-24
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (2 min. of minder) wp16.5 16
Herbesoek: (4 min. of minder) wp16.5 16—Nooi die persoon na die vergadering.
Bybelstudie: (6 min. of minder) fg les 8 ¶8—Help die student om die materiaal toe te pas.
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Lied 57
“Strikke om te vermy wanneer jy ’n Bybelstudie hou”: (15 min.) Bespreek eers die artikel. Speel en bespreek dan die tweedelige video wat met behulp van die Leer Bybel-boek, bladsy 29, paragraaf 7, toon wat die verkeerde en die regte manier is om te onderrig. Verkondigers moet in hulle eie boek volg. Herinner diegene wat studentetoewysings ontvang dat hulle dikwels minder as die toegewese tyd sal gebruik as hulle hierdie strikke vermy.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) kr ’n Brief van die Bestuursliggaam en hfst. 1 ¶1-10
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 30 en gebed